| DIE
    KOSTE VAN DISSIPELSKAP | 
  
    | Ons het gesien dat niemand sy eie
    verlossing kan verdien of self sy weg hemel toe kan vind nie. Die ewige lewe is n
    vrye gawe wat aan almal, wat Jesus Christus vertrou, belowe is. Terwyl dit niks kos om
    n Christen te word nie, kos dit alles om n Christen te wees. | 
  
    | Wat
    beteken dit om n Christen te wees? | 
  
    | Romeine 12:1-2 "Ek
    vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as
    n lewende, heilige en aan God welgevallige offer  dit is julle redelike
    godsdiens. En word nie aan hierdie wereld gelykvormig nie, maar word verander deur die
    vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en
    volmaakte wil van God is." | 
  
    | Om
    Jesus Christus te volg beteken om sekere dinge prys te gee. Wat moet n Christen
    prysgee? | 
  
    | Hebreers 12:1 "Daarom
    dan, terwyl ons so n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las
    afle en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor
    ons le." | 
  
    | Watter
    "laste" kan die Christen op sy weg vind? | 
  
    | 
      
      Lukas 18:9"En Hy het ook met die oog op sommige wat
        op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis
        vertel."Lukas 12:15"En Hy se vir hulle: Pas op en wees op
        julle hoede vir die hebsug, want iemand se lewe bestaan nie uit die oorvloed van sy
        besittings nie."Markus 4:19"en die sorge van hierdie wereld en die
        verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en
        verstik die Woord, en dit word onvrugbaar. | 
  
    | Om
    Jesus Christus te volg beteken om nuwe verantwoordelikhede te aanvaar. Wat is hierdie
    verantwoordelikhede? | 
  
    | 
      
      Handelinge 17:11"En hierdie mense was edelmoediger
        as die in Thessalonika; hulle het die Woord met die welwillendheid ontvang en elke dag die
        Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.Kolossense 4:2 "VOLHARD in die gebed en waak daarin met
        danksegging;"Hebreers 10:24-25"
en laat ons op mekaar ag
        gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie
        versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te
        meer namate julle die dag sien nader kom."Mattheus 10:32-33"Elkeen dan wat My sal bely voor
        die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. Moenie dink dat Ek
        gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar
        die swaard."Lukas 10:25-37"EN daar het n sekere
        wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te se: Meester, wat moet ek doen om die
        ewige lewe te beerwe? 26. En Hy antwoord hom: Wat is in die wet geskrywe? Hoe lees jy? 27.
        En hy antwoord en se: Jy moet die Here jou God liefhe uit jou hele hart en uit jou hele
        siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. 28. Toe se
        Hy vir hom: Jy het reg geantwoord; doen dit, en jy sal lewe. 29. Maar hy wou homself
        regverdig, en se vir Jesus: En wie is my naaste? 30. En Jesus antwoord en se: n
        Sekere man het afgegaan van Jerusalem na Jerigo en onder rowers verval, en nadat hulle hom
        uitgetrek en geslaan het, gaan hulle weg en laat hom half dood le. 31. En bygeval het
        n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby. 32.
        En net so het ook n Leviet by die plek gekom en hom gesien en anderkant verbygegaan.
        33. Maar n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom
        sien, het hy innig jammer gevoel, 34. En na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn
        daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na n herberg geneem en
        vir hom gesorg. 35. En toe hy die volgende more weggaan, haal hy twee pennings uit en gee
        dit aan die eienaar van die herberg en se vir hom: Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy
        nog meer mag he, sal ek jou betaal as ek terugkom. 36. Wie dan van hierdie drie, dink jy,
        was die naaste van hom wat onder die rowers verval het? 37. En hy antwoord: Hy wat
        barmhartigheid aan hom bewys het. Toe se Jesus vir hom: Gaan en doen jy net so." | 
  
    | Wat
    behels dit om Jesus te volg? | 
  
    | 
      
      Haggai 2:8"Aan My behoort die silwer en aan My die
        goud, spreek die Here van die leerskare."1 Kronieke 29:14"Want wie is ek tog, en wat is my
        volg, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van
        U, en uit u hand het ons dit aan U gegee."2 Korinthiers 5:14-15"Want die liefde van Christus
        dring ons, omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal
        gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe nie meer vir hulself moet
        lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is." | 
  
    | Is
    die eise te groot? Wat het dit Jesus gekos om ons te red? | 
  
    | Filippense 2:6-8 "Hy, wat
    in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, maar het
    Homself ontledig deur die gestalte van n dienskneg aan te neem en aan die mense
    gelyk geword; en in gedaante gevind as n mens, het Hy Homself verneder deur
    gehoorsaam te word tot die dood toe, aan die dood van die kruis." | 
  
    | Romeine
    6:23 "Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die
    ewige lewe in Christus Jesus, onse Here." | 
  
    | 
  Send
    mail to Webmaster with questions or
    comments about this web site.Copyright © 1999 JV Web Design
 Last modified: November 28, 1999
 |