| Hyt
        vir krag gevra sodat hy kon presteer, maar hyt swak geword, sodat hy gehoorsaamheid
        kon leer. Hyt gevra vir gesondheid sodat
        hy groter dinge kon doen, hyt siekte ontvang sodat hy beter dinge kon doen. Hyt gevra vir rykdom sodat hy
        gelukkig kon wees, hyt armoede ontvang sodat hy wys kon wees. Hyt gevra vir mag sodat mense
        hom sou roem. Hyt swakheid ontvang sodat hy sy
        behoefte aan God sou voel. Hyt gevra vir baie dinge sodat
        hy die lewe kon geniet, hyt die lewe ontvang sodat hy alle dinge kon geniet. Hyt niks ontvang van alles wat
        hy gevra het nie en tog alles ontvang waarvoor hy gehoop het. Sy gebed is verhoor!!!  |