JV Christian Network JV Christian Network
Afrikaanse Inhoud English Index Mark of the Beast
The Bible Christian Bookstore Contact Us Other Links
JESUS JESUS JESUS JV Web Design
KING OF KINGS St. John 1:1 St. John 1:1 St. John 1:1
Global Christian Network Kingdom Net Ministry Bible Study Living Stream Ministry CAN


Afrikaanse Inhoud


[Gedigte] [Artikels] [Valse Gelowe] [Getuienisse]

Gold Line
.
Verhoorde Gebed Hy’t niks ontvang van alles wat hy gevra het nie en tog alles ontvang waarvoor hy gehoop het.
Verdraaiings van die Woord Wat die mense se en wat se die Woord van God?
Die Besnydenis Die Hebreeuse skrifte spreek baie duidelik oor die ontwikkeling van die verbond tussen die Joodse volk en God. Die individuele Jood kom onder die verbind deur sy erfenis. Hy word in lyn gebore en erken spesifiek sy verbonds-verwantskap. Aanvanklike bevestiging is deur besnydenis van die manlike kind wanneer hy agt dae oud is volgens die bevel van God aan Abraham. (Gen. 17:10-12)
Die dinge wat tel in God se Nuwe Ryk Toe Jesus sien hoe baie mense daar was, het Hy ‘n entjie teen die berg uitgeklim en daar gaan sit. Sy dissipels het ook by Hom kom sit. Hy begin hulle toe leer en se: "Mense wat besef dat hulle niks het om by God mee te spog nie, kan bly wees want hulle besit die nuwe hemelse ryk!" "Mense wat gewillig is om die minste te wees, kan bly wees want die hele aarde sal hulle erfenis wees!"
Die koste van Dissipelskap Ons het gesien dat niemand sy eie verlossing kan verdien of self sy weg hemel toe kan vind nie. Die ewige lewe is ‘n vrye gawe wat aan almal, wat Jesus Christus vertrou, belowe is. Terwyl dit niks kos om ‘n Christen te word nie, kos dit alles om ‘n Christen te wees.
Drie soorte gewers Daar is in die algemeen drie soorte gewers, die KLIP, die SPONS en die HEUNINGKOEK.
Lag in die Gees Wat is dit? Is dit van God?
Wis mislukking uit Hy wil het jy moet elke keer wen. Ons is as oorwinnaars geskape, maar elke keer as ons probeer dan fluister satan vir ons: "Onthou jy al daardie kere wat jy misluk het? Dis asof SATAN elke fout onthou – dis asof hy boekhou daarvan. Elke keer wat jy strewe na oorwinning, begin hy al jou mislukkings opnoem. En as jy na hom luister bring jy hulle in jou teenwoordige omstandighede in en VERWAG om in die toekoms te misluk. God wil he ons moet die mislukkings van die verlede uitwis. Hy vergeet hulle en Hy wil het ons moet hulle vergeet. In Heb 12:15 se God ‘n belangrike ding oor die uitwissing van mislukkings.
Wit Teologie "WIT TEOLOGIE" en sy wanvoorstellings.

Gold Line

Send mail to Webmaster with questions or comments about this web site.
Copyright © 1999 JV Web Design
Last modified: December 15, 1999